Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Wynglase / Wine Glasses
Anthea Klopper

Wynglase / Wine Glasses

Regular price R 90.00

Vir kunstenaar Anthea is die verf op glase inspirerend. Hierdie wynglase is 23.5cm hoog (dit is 'n lekker groot glas), word met die hand geverf, en met 'n handgeskrewe boodskap daarop. Kies een met die gepaste sê-ding vir jou beste vriendin, jou suster ... of enige vrou wat weet 'n bietjie wyn in 'n mooi glas maak als beter! Jy kan die glase een-een koop. 

Om te sorg dat die glase lank mooi bly, was dit eerder met die hand (sonder om te week in water) as in 'n skottegoedmasjien. 

Op die agterkant van die glas,  is die handgeskrewe woorde: Grootmenskoeldrank, Altyd Wyntyd, of Vrugteporsie duidelik leesbaar.  

Gesondheid!!!


Share this Product