Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Houtkrale / Wooden Beads - Zandie's Design
Mynie Swanepoel

Houtkrale / Wooden Beads - Zandie's Design

Regular price R 140.00

Mynie Swanepoel vertel: "Zandie is my eerste werknemer. Haar harde werk, passie en liefde vir mode is te sien in hierdie ontwerp as die 'kreatiewe moeder' daarvan." 

Zandie-krale versinnebeeld 'n gees van blydskap, lag, pret, jeug en lewenslus in die verskillende kleure, groottes en teksture van die krale. 

Dit is verstelbaar danksy 'n verlengingskettinkie van 10 cm. 



 

 


Share this Product


More from this collection