Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Beskuitpanne - Vlekvrye Staal / Rusk Bakingtrays - Stainless Steel
Francois van der Merwe

Beskuitpanne - Vlekvrye Staal / Rusk Bakingtrays - Stainless Steel

Regular price R 590.00

Maak seker jy kies die regte pangrootte vir jou oond.

Francois vd Merwe, aka Pannemerwe, is landwyd bekend vir sy beskuitpanne van vlekvrye staal.

Hoe maklik het dit beskuit bak nie vir my gemaak nie!   Ek het self jare gelede vir my so 'n beskuitpan aangeskaf en put net plesier daaruit.  

Hierdie stel beskuitpanne bestaan uit 2 panne en 1 snyer.   Glo my ... jy hoef nooit weer 'n mes te gebruik om jou beskuit mee te sny nie. Dis net soveel makliker! 

Die panne is beskikbaar in die volgende groottes.  Meet asseblief EERS die grootte van jou oond en maak voorsiening vir 2 cm spasie aan alle kante voordat jy jou pan bestel om seker te maak die pan pas in JOU oond. 

Standaard = 45x33cm (2 panne + 1 snyer en maak 156 blokkies beskuit) R720-00

Petit = 35x25cm (2 panne + 1 snyer en maak 84 blokkies beskuit) R600-00

Slimline = 37x33cm (2 panne + 1 snyer en maak 130 blokkies beskuit) R660-00

Thermo = 50x35cm (2 panne + 1 snyer en maak 168 blokkies beskuit) R740-00

Fudge = 40x25cm (2 panne + 1 snyer en maak 80 blokkies 5x5cm fudge) R590-00


Share this Product


More from this collection