Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Slaai opskeplepels / Salad server set
Jani Wessels

Slaai opskeplepels / Salad server set

Regular price R 160.00

Jabeni-slaailepels is met die hand geverf, en geglasuur om die kleure na vore te bring. Hierdie unieke slaailepels sal enige tafel opkikker! 

 

 

 

 (Onthou egter om die slaailepels eerder met die hand te was as in 'n skottelgoedwasser!)  

 

 


Share this Product


More from this collection