Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Emalje Skottel / Enamel Dish - Kruik
Susan Venter

Emalje Skottel / Enamel Dish - Kruik

Regular price R 375.00

Emalje skottels was in die ou dae onder meer gebruik om deeg in te knie. 

Amanda maak hiervan kuns-in-'n-skottel wat op allerlei plekke en maniere gebruik kan word om 'n ouwêreldse atmosfeer te skep en 'n tikkie nostalgie tuis te bring. 


Share this Product


More from this collection