Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Muurbehangsel -  Hart / Wall Hanging - Hearts
Madeleine Jacobs

Muurbehangsel - Hart / Wall Hanging - Hearts

Regular price R 98.00

Hang hierdie muurbehangsel met sy 5 verskillende harte enige plek in jou huis en dit sal verseker enige vertrek pragtig laat lyk.  Ek het dit opgehang by my braaiplek....

Handgemaak uit 'n kombinasie van materiale soos draad, sement, hout en sisal tou maak hierdie muurbehangsel iets besonders. 


Share this Product


More from this collection