Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Vlagversiering - Klein Vlaggies / Bunting - Small Flags
Zenobia

Vlagversiering - Klein Vlaggies / Bunting - Small Flags

Regular price R 100.00

Hierdie kleurvolle rooi, grys en wit klein vlagversiering het 7 vlaggies. Oulik om aan 'n kennisgewingbord te sit ... aan 'n bababed ... of maak dit vas aan 'n rakkie in die spens ... aan 'n mooi kopstuk of iewers in jou kombuis.  

Die string vlaggies is ongeveer 70 cm lank saam met die lint.


Share this Product


More from this collection