Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Leerhandsak / Leather Handbag - Sioux
Ferdi Baard

Leerhandsak / Leather Handbag - Sioux

Regular price R 1,500.00

Hierdie is 'n prettige sak om elke dag te gebruik en die ontwerp is in die tradisie van die Amerikaanse Sioux-Indiane.  Beskikbaar in die kleure soos hier aangetoon.

Hierdie sak se breedte is 25cm en sy hoogte 28cm. (sonder sy skouerbande)


Share this Product


More from this collection