Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Leerhandsak / Leather Handbag - Teddy
Ferdi Baard

Leerhandsak / Leather Handbag - Teddy

Regular price R 2,200.00

As jy graag alles, van jou grimeersakkie tot tablet, byderhand wil hê, is dié sak nommerpas.  Dit is gemaak van die beste gehalte Suid-Afrikaanse beesleer, en die rits maak wyd genoeg oop sodat jy maklik kan kry waarna jy soek binne-in.  

Die sak (sonder sy skouerbande) se breedte is 50cm en sy hoogte 32cm.  

 


Share this Product


More from this collection