Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Leerhandsak / Leather Handbag - Knowing
Ferdi Baard

Leerhandsak / Leather Handbag - Knowing

Regular price R 2,200.00

Ferdi, jy het jouself oortref met hierdie sak.  Hierdie unieke sak is gemaak van die beste Suid-Afrikaanse Beesleer en kan as 'n gewone handsak gebruik word of as 'n rugsak wanneer die skouerbande oopgerits word.  Die sak het ook 'n kantsakkie aan die buitekant vir nog iets ekstra om binne in te sit.  Ons het mos altyd iets ekstra om in te sit.......Die sak is beskikbaar in die kleure Oranje of Bruin.

Die sak sonder sy skouerbande se breedte is 32cm en 32cm hoog.


Share this Product


More from this collection