Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
T-hemp / T-shirt - My vingertjie is klein
Ina Nortje

T-hemp / T-shirt - My vingertjie is klein

Regular price R 80.00

Enige Ouma en Oupa sal lag-lag erken 'n kleinseun draai hulle al te maklik om haar vingertjie! 

Gee vir hom 'n T-hempie as bewys daarvan. 

Die T-hempie is handgemaak van katoen deur Whaka Whaka, en beskikbaar in groottes van 0-3 maande tot 6-7 jaar. 


Share this Product


More from this collection