Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
T-hemp / T-shirt - My Ouma lief my stukkend
Ina Nortje

T-hemp / T-shirt - My Ouma lief my stukkend

Regular price R 80.00

'n Kleindogter is darem maar 'n ouma se hart se punt, of, soos die woorde op hierdie ougat T-hempie in pienk verklaar: My ouma lief my stukkend. 

Die T-hempie is handgemaak van katoen deur Whaka Whaka, en beskikbaar in groottes van 0-3 maande tot 6-7 jaar. 

 

 

 

 

 


Share this Product


More from this collection