Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Houtvlaggies / Wooden Flags
Madeleine Jacobs

Houtvlaggies / Wooden Flags

Regular price R 89.00

Vrolik enige kuierruimte op met hierdie houtvlaggies - geen lappunte wat omvou nie en omdat dit swaarder is waai dit ook nie rond nie. Die vlaggies word gemaak van hout en tou.  Elke strepie en kolletjie word individueel met groot sorg geverf.  Nie een driehoek lyk dieselfde nie.  

Dit skep 'n aardse atmosfeer en is sommer net mooi! 

 

 


Share this Product


More from this collection