Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Houtskinkbord/Wooden Tray
Susan Venter

Houtskinkbord/Wooden Tray

Regular price R 290.00

Of jy nou tee, koffie of peuselhappies bedien, doen dit met 'n tikkie 'Fransikaanse' styl. Hierdie skink- of opdienborde is net reg om die gaste van Provence of Piketberg welkom te laat voel. 

30cm x 60cm


Share this Product


More from this collection