Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Houtrame/Wooden Frames
Adele Jacobs

Houtrame/Wooden Frames

Regular price R 260.00
Adele Jacobs en Chantel Kock,  twee beste vriendinne wie se hande vir niks terugstaan nie! Die twee het op 'n dag besluit om die kreatiewe roete te volg en so het hulle reis van fees tot fees nog nooit opgehou nie. So loop ek hulle ook raak by al wat 'n fees is...  hulle is net sulke lekker mense!   Hierdie rame is beskikbaar in 'n pak van 3 (A5 fotogrootte) en kom in 4 verskillende kleure voor.

Share this Product


More from this collection