Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Houtbord/Wooden Board
Susan Venter

Houtbord/Wooden Board

Regular price R 265.00

'n Baie praktiese houtbord wat gebruik kan word vir knoffelbrode, kase, soutkoekies of sommer net alles en nog wat vir as jou gaste kom kuier.

Hierdie bord se grootte is 50cm x 20cm.


Share this Product


More from this collection