Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Eetplankie Hout / Wood
Zenobia

Eetplankie Hout / Wood

Regular price R 70.00

Maak etenstyd pret vir kinders! 

Verban eentonige opdiening van kinderkos en kyk op hoeveel maniere jy hierdie houtbordjie kan gebruik om die stokmannetjies "aan te trek". 

Byderhand is 'n plastiekglasie vir van dipsousies tot gekookte eiers. 

Dit is boonop 'n handige en eiesoortige geskenk! 

 


Share this Product


More from this collection