Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Reënboogkrale / Rainbow Beads
Linda Potgieter

Reënboogkrale / Rainbow Beads

Regular price R 95.00

Hierdie helderkleurige reënboogkrale is nou die nuutste modeneiging.

Die afsonderlike krale, gemaak deur La - Poté Design Suid-Afrika, word van klei vervaardig en daarna oorgetrek met 'n rubberagtige geverfde materiaal. Hierdie krale word gemaak deur.

Almal wil dit dra en dit kan beslis nie misgekyk word nie! 


Share this Product


More from this collection