Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Handsakkie/Handbag
Lynette Daly

Handsakkie/Handbag

Regular price R 120.00

Skattig!  

Heupsakkies van denim afgewerk met appliekwerk en vryhand masjienborduurwerk. Die sakkies het ritssluiters en ’n duursame voering aan die binnekant. 27cm x 21cm

 Lynette Pearson aka Levinia soos sy onder haar vriende in die Laeveld bekend staan lyk nogal soos Liewe  Heksie.  As kind was sy baie skaam - die bynaam het vasgeklou.  Lynette hoop om haar toorkuns op materiaal uit te leef eerder as enige blabse.  

Harde werk en tydsaam maar soos sy self sê......."verseker die moete werd!"


Share this Product


More from this collection