Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Hout handgeverfde Borspeld/Wooden handpainted brooch
Adri Goosen

Hout handgeverfde Borspeld/Wooden handpainted brooch

Regular price R 80.00

Vir my is Adri 'n "engel" van die Laeveld....haar handgeverfde borspelde is haar eie kunswerke.  Elke borspeld word geseël met hars en het reeds sy speld aan die agterkant om in die verby hardloop vinnig aan enige kledingstuk vas te speld.  Hoe mooi is dit nie?.

 

 


Share this Product


More from this collection