Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Vlagversiering - Groot Vlaggies / Bunting - Large Flags
Zenobia

Vlagversiering - Groot Vlaggies / Bunting - Large Flags

Regular price R 160.00
Die groot helderkleurige vlaggies word met baie liefde gemaak en laat enige plekkie sommer vinnig ophelder ... oulik vir 'n kombuis of kinderkamer.  Daar is 7 driehoeke aan elke string vlaggies wat sowat 1.5 m lank is - die lint ingesluit.

Share this Product


More from this collection