Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Sinkbad / Tin Bath Oliekruik
Susan Venter

Sinkbad / Tin Bath Oliekruik

Regular price R 690.00

"Die Oliekruik sal nooit leeg raak nie."

Die goeie ou dae ... toe ons nog as kinders in 'n sinkbad geswem of gebad het. Die kunstenaar Amanda het haar verbeelding vrye teuels gegee en op sink begin verf. Die bad kan as 'n fokuspunt gebruik word op 'n stoep, in 'n portaal, in die tuin of selfs in die badkamer om handdoeke in te stapel. 

As gevolg van die grootte van hierdie sinkbad kan dit nie gepos word nie. Kan afgehaal word by die Inniboskantoor, Nelspruit.


Share this Product


More from this collection