Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Houtkrale / Wooden Beads Fyn Daisies
Mynie Swanepoel

Houtkrale / Wooden Beads Fyn Daisies

Regular price R 150.00

Hierdie delikate houtkrale is handgeryg. Al is dit sowat 1 m lank is dit liggewig - en sommer prettig! 

Ideaal vir die warm somers, maar dit lyk net so mooi saam met jou gunstelingserp in die winter.

Die string daisy-krale is donkerblou, wit, ligblou en mint. Draai dit dubbel vir 'n voller effek. Of sit 'n paar los stringe by (kyk op die foto's hoe jy dit kan meng en pas) en siedaar, jy lyk oelala. 


Share this Product


More from this collection