Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Baadjie / Jacket Fairy Lady
Maryna Wessels

Baadjie / Jacket Fairy Lady

Regular price R 850.00

Met die ontwerp van hierdie baadjie het dit vir my gevoel of ek saam met die feetjies in die woud onder paddastoele soek…

Vintage-look baadjie met romantiese kleure en skrif.

Poliëstermateriaal met oprolmoue. 


Share this Product


More from this collection