Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Houtkrale / Wooden Beads Daisy
Mynie Swanepoel

Houtkrale / Wooden Beads Daisy

Regular price R 140.00

Magrietjies, daisies,  versinnebeeld reinheid en onskuld. 

Hierdie houtkrale met die magrietjiemotief is geïnspireer deur die Heilige Gees een aand tydens Prys en Aanbidding. Om 'n stringetjie magrietjies te dra is mooi en verskaf plesier - en jy sal verras wees deur die aandag wat dit trek. 

Dra dit: sommer by jou pajamas ook! 


Share this Product


More from this collection