Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Funky Ouma Braai- en Kooksout / Braai and Cooking Salt
Johannita Eksteen

Funky Ouma Braai- en Kooksout / Braai and Cooking Salt

Regular price R 29.00

 Funky Ouma is die resultaat van 'n funky ouma van 10 kleinkinders waarvan die oudste 24 jaar en die jongste 1 jaar oud is.  Hierdie ouma, Anneke, speel reeds haar hele lewe lank rond met geure en kruie, maar het eers op die rype ouderdom van 67 jaar besluit om 'n besigheid saam met haar jongste dogter, Johannita, op die been te bring.  

Alle soute is gevul met vars kruie wat deur Funky Ouma self gekweek word op die plaas bv. roosmaryn en origanum gemeng met ander natuurlike bestanddele soos uie, suurlemoenskil, peperkorrels, rissies en koljander. 

Walvisbaai-sout met 25% sout van die Himalaja, en gemeng met vars kruie en speserye. Nommerpas by enige vleisdis, groente en slaaie.

Beskikbaar in groottes van 330 g en 100 g.  


Share this Product


More from this collection