Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Boekoortreksels/ Book Covers
Lynette Daly

Boekoortreksels/ Book Covers

Regular price R 80.00

Prettig!!!

A5-hardebandboeke met denimoortreksels (jy kan dit afhaal om te was of op ’n nuwe boek te gebruik). Versier met appliekwerk en vryhand masjienboorduurwerk. Grootte 21cm x 15cm

Die prys sluit 'n A5 hardeband boek in.

Lynette Pearson aka Levinia soos sy onder haar vriende in die Laeveld bekend staan lyk nogal soos Liewe  Heksie.  As kind was sy baie skaam - die bynaam het vasgeklou.  Lynette hoop om haar toorkuns op materiaal uit te leef eerder as enige blabse.  

Harde werk en tydsaam maar soos sy sê......."verseker die moete werd!"


Share this Product