Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Baba Borspelde/Baby Badges
Zenobia

Baba Borspelde/Baby Badges

Regular price R 90.00
Nie net sal dit vir Mamma genot put om te sien hoe oud haar baba was deur terug te gaan na haar fotos nie, maar vir die "ooooooohhhn" en "aaaaaaaaah"...hoe oud is jou kind......vrae wat nooit ophou nie, is hierdie seker een van die mees geskikte en oulikste geskenke vir enige Mamma.   In die katoensakkie met sy mooi strikkie kry jy die borsspeld van 1 maand tot 1 jaar.  Een vir elke maand.   Die borsspelde is beskikbaar vir Dogterjies en Seuntjies in Afrikaans en Engels.

Share this Product