Welkom by Ali se Winkel 082 460 3855 | 013 741 5294
Cart 0
Houtkrale  / Wooden Beads - Trio Stringe
Mynie Swanepoel

Houtkrale / Wooden Beads - Trio Stringe

Regular price R 140.00

Drie los kralestringe wat saam gedra kan word, of net een of twee per keer... draai die ekstras om jou arm of hoed - of bless 'n vriendin met 'n string. Dis so veelsydig en 'n maklike manier om selfs die eenvoudigste uitrusting op te dollie.

 

 

Hierdie 3-in-1 trio houtkraalstringe kan maklik as armband of om die nek gedra word. Kombineer dit met 'n bypassende Daisy-string (elders op die webwerf en sien ook foto onder)  en skep 'n totale nuwe voorkoms.    

Die Trio-stringe se kleure is aards met iets van vintage en sement, met 'n tikkie vuilpienk. 


Share this Product


More from this collection